Falkland-eilande

Falkland-eilande
Falkland Islands (Engels)
Vlag van die Falkland-eilande Wapen van die Falkland-eilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Desire the Right
(Engels vir: "Begeer die regte ding")
Volkslied: God Save the King (amptelik)
(Engels vir: "God beskerm die koning")

Song of the Falklandsa (nieamptelik)
Ligging van die Falkland-eilande
Hoofstad Stanley

51°42′S 57°51′W / 51.700°S 57.850°W / -51.700; -57.850

Grootste stad Stanley
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Uitvoerende Hoof
• Verantwoordelike
Britse ministerb
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Charles III
Alison Blake
Andy Keeling

James Cleverly
Onafhanklikheid
Stigting
• Eerste nedersetting
• Britse bewind bevestig
• Kroonkolonie
• Britse afhanklike gebied
Falklandoorlog
Britse oorsese gebied
• Huidige grondwet


1764
3 Januarie 1833
1841
1981c
2 April14 Junie 1982
2002
1 Januarie 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
12 173 km2  (162ste)
4 700 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
3 398[1]
0,28 / km2 (241ste)
0,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$228,5 miljoen[2] (222ste)
$96 962 (4de)

MOI (2010) 0,874[3] (20ste)  –  baie hoog
Gini (2015) 36,0[4](64ste) –  medium
Geldeenheid Pondd (FKP)
Tydsone
 - Somertyd
FKSTe (UTC-3)
nie toegepas nie (UTC-3)
Internet-TLD .fk
Skakelkode +500
a. Vir al die Britse oorsese gebiede
b. Song of the Falklands word gebruik as die Falkland-eilande se volkslied by sportbyeenkomste.
c. Onderbreek deur die Argentynse militêre regering in 1982.
d. Gekoppel aan die Pond sterling (GBP).
e. Die Falkland-eilande gebruik die FKST sedert September 2010.[5]

Die Falkland-eilande (Engels: Falkland Islands, Spaans: Islas Malvinas) is 'n groep eilande in die suide van die Atlantiese Oseaan. Die eilande het 'n bevolking van sowat drieduisend mense en die hoofstad, Stanley, het meer as tweeduisend inwoners. Ongeveer nege uit tien inwoners woon in Stanley.[6] Die Falkland-eilande lê suidoostelik van Suid-Amerika en word sedert 1833 deur Argentinië opgeëis. As 'n Britse oorsese gebied geniet die Falkland-eilande interne selfbestuur, maar die Verenigde Koninkryk neem verantwoordelikheid vir hul verdediging en buitelandse sake.

  1. (en) "2016 Census Report". Policy and Economic Development Unit, Falkland Islands Government. 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 Januarie 2018.
  2. (en) "State of the Falkland Islands Economy" (PDF). Maart 2015. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 April 2016. Besoek op 8 Januarie 2017.
  3. Avakov 2013, p. 47.
  4. Avakov 2013, p. 54.
  5. (en) "Falkland Islands will remain on summer time throughout 2011". MercoPress. 31 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 21 Augustus 2014.
  6. (en) CIA World Factbook 2010 Geargiveer 29 Januarie 2010 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne