Hemelliggaam

Asteroid Ida with its own moon Mimas, a natural satellite of Saturn
Planet Jupiter, a gas giant
Star Sirius A with white dwarf companion Sirius B
Black hole (artist's animation) Vela pulsar, a rotating neutron star
Globular star cluster Pleiades, an open star cluster
'n Versameling van hemelliggame.

’n Hemelliggaam is ’n natuurlike voorwerp of struktuur wat in die sigbare ruimte voorkom.[1] Dit sluit in die sterre, planete, mane, asteroïdes en komete. Hulle kan ook bestaan uit talle afhanklike voorwerpe wat saam sterreswerms, newels en sterrestelsels vorm.

  1. Task Group on Astronomical Designations from IAU Commission 5 (April 2008). "Naming Astronomical Objects" (in Engels). International Astronomical Union (IAU). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2013. Besoek op 4 Julie 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne