Internasionale Olimpiese Komitee | |
---|---|
![]() Kenteken van die Internasionale Olimpiese Komitee
| |
Franse naam | Comité international olympique |
Engelse naam | International Olympic Committee |
Land | wêreldwyd |
Sportsoorte | Olimpiese sportsoorte |
Leuse | Citius, Altius, Fortius — Communiter (Latyn vir: "Vinniger, hoër, sterker — Saam") |
Gestig op | 23 Junie 1894 |
Gestig in | Parys, Frankryk |
President | ![]() |
Adjunkpresidente | Anita DeFrantz, Yu Zaiqing, Ng Ser Miang, John Coates |
Direkteur-generaal | Christophe De Kepper |
Erepresident | Jacques Rogge |
Konfederasies | ANOCA, PASO, OCA, EOC, ONOC |
Setel | Lausanne, Switserland |
Lede | 206 Nasionale Olimpiese Komitees |
Affiliasies | Wêreldbeheerliggame van elke Olimpiese sportsoort |
Amptelike tale | Engels, Frans en die gasheer se ampstaal (indien nodig) |
Amptelike webwerf | olympic.org |
Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK; Engels: International Olympic Committee, IOC; Frans: Comité international olympique, CIO) is 'n nie-regeringsorganisasie waarvan die kantore in Lausanne, Switserland, gesetel is en dit ten doel stel om die vier-jaarlikse Olimpiese Somerspele en Winterspele te organiseer. Die amptelike tale is Engels en Frans. Die huidige president van die IOK is die Duitser Thomas Bach.