John Vorster

Balthazar Johannes Vorster
John Vorster

Ampstermyn
10 Oktober 1978 – 4 Junie 1979
Eerste minister P.W. Botha
Voorafgegaan deur Marais Viljoen (wnd.)
Opgevolg deur Marais Viljoen

Ampstermyn
13 September 1966 – 2 Oktober 1978
President Charles Robberts Swart
Tom Naudé (wnd.)
Jim Fouché
Nico Diederichs
Marais Viljoen (wnd.)
Voorafgegaan deur Eben Dönges (wnd.)
Opgevolg deur P.W. Botha

Persoonlike besonderhede
Gebore 13 Desember 1915
Jamestown, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Sterf 10 September 1983 (op 67)
Wildernis, Suid-Afrika
Politieke party Nasionale Party
Eggenoot/-note Tini Vorster
Alma mater Universiteit Stellenbosch
Religie Nederduitse Gereformeerde Kerk

Balthazar Johannes (John) Vorster (13 Desember 191510 September 1983) het dr. Hendrik Frensch Verwoerd met laasgenoemde se sluipmoord op 6 September 1966 opgevolg as Eerste Minister van Suid-Afrika en so die sewende Eerste Minister sedert Uniewording geword. Hy was ook 'n kort tydperk van 1978 tot 1979 die Staatspresident van Suid-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne