Madikwe-wildreservaat

Madikwe-wildreservaat
Rooibokke
Rooibokke
Land Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Naaste dorp Zeerust
Ligging van Madikwe-wildreservaat op 'n kaart (Suid-Afrika)
Madikwe-wildreservaat
Madikwe-wildreservaat
Koördinate: 24°29′0″S 26°13′0″O / 24.48333°S 26.21667°O / -24.48333; 26.21667
Oppervlak 75 000 ha
'n Leeuwelpie in die Madikwe Wildreservaat.

Die Madikwe-wildreservaat is 75 000 hektaar groot, geleë in Noordwes en grens aan Botswana en Limpopo.

Die naaste dorp is Zeerust, 85 km suid van die reservaat. Die Groot-Maricorivier vorm die oostelike grens van die reservaat. Abjaterskop (1 377 m) is die hoogste punt in die reservaat.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne