Manhattan | |
---|---|
Borough | |
![]() Die stadsilhoeët van Manhattan | |
![]() Kaart van New York wat Manhattan in oranje aandui. | |
Koördinate: 40°43′42″N 73°59′39″W / 40.72833°N 73.99417°W | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
County | ![]() |
Stad | ![]() |
Stigting | 1624 |
Regering | |
• Tipe | Borough (Stadsdeel) |
• President van die Stadsdeel | Mark Levine (D) |
• Prokureur van die Distrik | Alvin Bragg |
Oppervlak | |
• Totaal | 87,5 km2 (33,77 vk. myl) |
• Land | 59,5 km2 (22,96 vk. myl) |
• Water | 28,0 km2 (10,81 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 694 250 |
• Digtheid | 28 873/km2 (74 781/vk. myl) |
Tydsone | UTC-5 (OST) |
• Somertyd | UTC-4 (ODT) |
Webwerf | www.manhattanbp.nyc.gov |
Manhattan is die stadsdeel (Engels: borough) in New York met die hoogste bevolkingskonsentrasie en met 'n sterk handelsontwikkeling. Dit het 'n geskatte bevolking (2023) van 1 597 451[1] en 'n oppervlakte van 87,5 km². Dit grens aan The Bronx in die noorde en die East River skei dit van Brooklyn. Broadway is ook in Manhattan.