Maria Malan

Genl. Jan Smuts en Maria Malan tydens die inwyding van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949.

Maria Ann Sophia Malan (gebore Louw, Oorlogskloof, Nieuwoudtville, Kaapkolonie, 25 April 1905Stellenbosch, Suid-Afrika, 19 Oktober 1973) was die tweede vrou van Suid-Afrika se vierde eerste minister, dr. D.F. Malan.

Die Malans wens adv. Charles te Water voorspoed toe op een van sy reise as rondreisende ambassadeur van die Unie van Suid-Afrika, omstreeks 1949.
Dr. D.F. en mev. Maria Malan woon in 1949 die openingsaand van die eerste Afrikaanse toneelopvoering deur die Nasionale Toneelorganisasie in Kaapstad by saam met genl. Jan Smuts.
Dr. D.F. en mev. Maria Malan ontvang besoek van dr. Hendrik en mev. Betsie Verwoerd kort nadat Verwoerd aangewys is as eerste minister van die Unie van Suid-Afrika, 1958.
Dr. en mev. Malan op sy 83ste verjaardag, 1957.
Mev. Malan en sir De Villiers Graaff op 'n perdewa tydens 'n landbouskou in Rosebank, Kaap, 1950.
Mev. Malan (in die wit rok) woon die Aanvangsdinee van die Universiteit van Stellenbosch se Eeufeesfonds by op 21 November 1960, minder as twee jaar ná haar man se dood. Van links: Dr. M.S. Louw, prof. Erika Theron (hoofgasvrou), prof. H.B. Thom, dr. J.S. Gericke, ds. H.J. van Eck (staande), mev. Malan en prof. W.J. Pretorius.
Vier premiersvroue (wie se man agtereenvolgens eerste minister was) by die 20-jarige feeskongres van die Nasionale Party in Parow: Betsie Verwoerd, Susan Strijdom, Tini Vorster en Maria Malan.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne