Martinique

Martinique
Vlag van Martinique Wapen van Martinique
Vlag Wapen
Volkslied: Marseillaise
Ligging van Martinique
Hoofstad Fort-de-France

14°36′N 61°5′W / 14.600°N 61.083°W / 14.600; -61.083

Grootste stad Fort-de-France
Amptelike tale Frans
Regering
Franse president
• President van die
territoriale Raad
• Prefek
Oorsese département
Emmanuel Macron
Serge Letchimy

Fabrice Rigoulet-Roze
Onafhanklikheid
Franse oorsese département
• Franse kolonisasie
• Britse besetting
• Oorsese département
• Département


15 September 1635
17941815
1946
1974
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 128 km2  
436 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
376 480[1]
340 / km2
890 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

€8,35 miljard[2]
$10,7 miljard[2] (23ste)
€21 527[2]
$27 688[2]

Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .mq
Skakelkode +596
Nasa-satellietbeeld van Martinique
Kaart van Martinique

Martinique is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Guadeloupe die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van St. Lucia en in die suide van Dominica.

Martinique het 'n bevolking van 376 480 in 2016 gehad en het 'n oppervlakte van 1 128 km². Die hoofstad en grootste stad is Fort-de-France.

  1. (fr) INSEE. "Estimation de population au 1er janvier, par région, sexe et grande classe d'âge – Année 2013". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 2 September 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (fr) INSEE. "Produits intérieurs bruts régionaux et valeurs ajoutées régionales de 1990 à 2012". Besoek op 2 September 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne