Hmongb/Hmub/Xongb/ab Hmaob m̥˭oŋ⁴³/m̥ʰu³³/ɕoŋ³⁵/a⁵³m̥˭ao⁵³ | |
---|---|
![]() | |
Totale bevolking: | 10-12 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Taal: | Miao. Tale van residensiële lande |
Geloofsoortuiging: | Wuisme (Ua Dab). Minderhede: Boeddhisme, Daoisme, Christendom |
Verwante etniese groepe: |
Die Miao (Chinees: 苗族) is 'n etniese groep in die Volksrepubliek China wat in die Guizhou en die Hunan in die suide van die land saamgetrek is. Kleiner groepe woon in die provinsies Yunnan, Chongqing, Guangxi, Hubei en Sichuan. Die Miao is een van 55 etniese minderhede wat amptelik deur die Volksrepubliek China erken word. Met 'n bevolking van 9 miljoen is hulle die vyfde grootste etniese groep in die land.