Oderbruch

Die Oderbruch in die Oder-riviervallei
Die Oderbruch naby die Poolse dorp Sikierki

Die Oderbruch (afgelei van die Middelhoogduitse bruoch: "moerasland") is 'n binnelandse delta van die Oderrivier en yl bevolkte landskap in die administratiewe distrik Märkisch-Oderland van die Duitse deelstaat Brandenburg. Die delta strek tot in die aangrensende Pole.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne