Rekenaarnetwerk

Blou RJ-45 verbindingskoord wat tipies gebruik word om netwerktoestelle aanmekaar te verbind

'n Rekenaarnetwerk bestaan uit baie rekenaars en randtoestelle wat aanmekaar verbind word deur 'n telekommunikasiestelsel ten einde kommunikasie en die deel van hulpbronne te bewerkstellig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne