Kaart | Seël (county) |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
County | Sacramento County |
Koördinate | 38°33′N 121°28′W / 38.550°N 121.467°W |
Gestig in | 1840 (Sutter's Fort) |
Geïnkorporeer op | 27 Februarie 1850 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 257 vk km |
Hoogte bo seevlak | 8 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 489 676 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 818/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 927 123 |
Tydsone | PST (UTC -8) Somertyd: PDT (UTC -7) |
Klimaat | |
- Tipe | Mediterreense klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 16,2 °C |
- Gem. temp. Desember/Julie | 7,7 / 24,1 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 295 mm |
Burgemeester | Darrell Steinberg (D) |
Amptelike Webwerf | sacramento.org |
Sacramento ( /ˌsækrəˈmɛntoʊ/; Spaans vir 'offer') is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Geleë aan die weskus van Amerika, sowat 600km noord van Los Angeles, by die samevloeiing van die Sacramento- en Amerikaanse riviere in Noord-Kalifornië se Sacramento-vallei. Sacramento is die sesde mees bevolkte stad in die staat met 'n 2020-bevolkingstelling van 524,943, die negende grootste deelstaat-hoofstad en 35ste mees bevolkte stad in die Verenigde State.[1][2] Sacramento is die setel van die Kaliforniese Wetgewer en die goewerneur van Kalifornië.[3].