Die begrip sielkundige kan verwys na:
In Suid-Afrika word die gebruik van die titel beheer deur die Professionele Raad vir Sielkunde, onderworpe aan die Wet op Gesondheidsberoepe, (Wet 56 van 1974). Om as sielkundige te registreer moet 'n kandidaat:
Daar word ook deur die Minister van Gesondheid bepaal dat, vanaf 1 Januarie 2003, sielkundiges gemeenskapsdiens van twaalf maande moet voltooi.