| |||||
Nasionale leuse: A Mare Labor (Latyns vir: "Van die see, werk") | |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
Hoofstad | Sint Pierre | ||||
Grootste stad | Sint Pierre | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Oorsese kollektiwiteit Emmanuel Macron Patrice Latron Stéphane Artano | ||||
Onafhanklikheid Franse oorsese kollektiwiteit
• Afgestaan deur die VK • Oorsese gebied • Oorsese departement • Territoriale kollektiwiteit • Oorsese kollektiwiteit |
30 Mei 1814 27 Oktober 1946 17 Julie 1976 11 Junie 1985 28 Maart 2003 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
242 km2 (214de) 93 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2011-sensus - Digtheid |
6 080[1] 25 / km2 (188ste) 64,7 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2004-skatting €161,131 miljoen[2] | ||||
Geldeenheid | Euro (€) (EUR )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC-3) (UTC-2) | ||||
Internet-TLD | .pm | ||||
Skakelkode | +508 |
Sint Pierre en Miquelon (Frans: Saint-Pierre-et-Miquelon) is 'n oorsese gebied van Frankryk, wat uit 'n aantal klein eilande langs die oostelike kus van Kanada, suid van die eiland Newfoundland (Frans: Terre-Neuve), bestaan.