Slag van Lepanto | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Vierde Ottomaans-Venesiaanse Oorlog en die Ottomaans-Habsburgse oorloë | |||||||
Die Slag van Lepanto, onbekende kunstenaar, laat 16de eeu | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Heilige Liga:
|
Ottomaanse Ryk | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Heilige Liga Vloot:[1][2] Senter: Links: Regs: Reserwe: |
Ottomaanse Vloot:[3][4] Sentrum: | ||||||
Sterkte | |||||||
212 skepe[2]
28 500 soldate[5] |
251 skepe
31 490 soldate | ||||||
Ongevalle en verliese | |||||||
7 500 gesneuweldes 17 skepe verloor[7] |
20 000 gesneuweldes, gewonde of gevang[7][8] 137 skepe oorneem 50 skepe gesink 12 000 Christene bevry |
Die Slag van Lepanto het op 7 Oktober 1571 plaasgevind tussen die vlote van die Turke en 'n gesamentlike vloot van die Heilige Liga in die golf van Korinthe. Die Turke se vloot het bestaan uit 300 galeie onder bevel van Ali Pasha en die Liga se vloot uit skepe van Spanje en Venesië onder bevel van Don Johan van Oostenryk. Die Liga het die seeslag gewen met die Turke wat die meeste van hulle skepe verloor en 25 000 ongevalle gehad het. Die Liga het ongeveer 'n derde van hulle skepe verloor. Ali Pasha het gesterf tydens die seeslag en die Turkse bedreiging in die Middellandse See is sodoende beëindig.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)