Staat van inperking

'n Straat wat afgesper is tydens 'n grendeltoestand weens die COVID-19-uitbraak in Bhopal, Indië gedurende April 2020

'n Staat van inperking, ook informeel 'n grendeltoestand genoem, is 'n noodtoestand wat verhoed dat mense of inligting 'n gebied verlaat. Die opdrag daarvoor kan gewoonlik net deur iemand in 'n gesagsposisie gegee word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne