Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Koördinate | 6°17′N 106°43′O / 6.283°N 106.717°O |
Gestig op | 29 Oktober 2008 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 164,85 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2023) | 1 404 785 |
- Bevolkingsdigtheid | 9 800/vk km |
Tydsone | UTC+7 (WIB) |
Burgemeester | Airin Rachmi Diany |
Amptelike Webwerf | tangerangselatankota.go.id |
Suid-Tangerang (Indonesies: Tangerang Selatan) is 'n onafhanklike stad op die Indonesiese eiland Java en is net suid van Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta geleë. Die stad het 'n geskatte bevolking van 1 404 785 in 2023 gehad en het 'n oppervlakte van 164,85 km².[1] Suid-Tangerang is op 29 Oktober 2008 van die Tangerang-regentskap afgestig.[2]