Tweerivieren

Tweerivieren[1] is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana in die Noord-Kaapprovinsie. Die grenspos mag slegs deur toeriste aan die Kgalagadi-vredespark gebruik word.

Noord-Kaap Botswana
Streek Noord-Kaap Suidweste
Grenspos Tweerivieren Tweerivieren
Besigheidsure 07:30 - 16:00 07:30 - 16:00
Telefoonnommer (054) 561 0093
Faksnommer (054) 561 0094
  1. (en) Departement van Binnelandse Sake - SA Grensposte Geargiveer 15 Junie 2023 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne