Hierdie bladsy dokumenteer 'n beleid van die Afrikaanse Wikipedia. Dit beskryf 'n wyd aanvaarde standaard wat alle bydraers normaalweg moet volg. Veranderinge hieraan moet konsensus weerspieël. |
Kerninhoudsbeleide |
---|
Ander inhoudsbeleide |
Wikipedia is 'n internet-gebaseerde ensiklopedie en, in die soeke na hierdie doel, 'n internet-gebaseerde gemeenskap wat bestaan uit mense wat geïnteresseerd is in die skep van 'n hoë-kwaliteit ensiklopedie in die gees van wedersydse respek. Daar is dus sommige dinge wat Wikipedia nie is nie.