Wit Suid-Afrikaners | |
---|---|
'n Wit familie in Suid-Afrika | |
Totale bevolking: | 4 652 006[1] (Suid-Afrika) 7,9% van Suid-Afrika se bevolking[1] |
Belangrike bevolkings in: | Suid-Afrika Namibië Verenigde Koninkryk Australië Nieu-Seeland Kanada |
Taal: | Afrikaans (61%), Engels (33%), ander (6%) |
Geloofsoortuiging: | Christendom (87%), Ateïsme (9%), Judaïsme (1%), ander (3%) |
Verwante etniese groepe: | Afrikaners, Engelse, bruin mense, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese, Italianers |
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% | ██ 60–80% ██ 80–100% |
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km² | ██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km² |
Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).