Yukon



Yukon
Vlag Landswapen
(Vlag van Yukon) (Landswapen van Yukon)
Leuse :
Ander provinsies en gebiede van Kanada
Land Kanada
Hoofstad Whitehorse
60°43′00″N 135°03′00″W / 60.71667°N 135.05000°W / 60.71667; -135.05000
Grootste stad Whitehorse
Goewerneur-generaal Angélique Bernard
Eerste Minister Sandy Silver (Liberale)
Oppervlakte 482 443 km²
 - Land 474 391 vk km
 - Water 8 052 vk km (1,7%)
Bevolking (2010)
 - Totaal 34 246 inw.
 - Digtheid 0,065 inw./vk km
Toelating tot die Kanadese Federasie
 - Datum 13 Junie 1898
Verteenwoordiging in die Parlement
 - Parlement 1
 - Senaat 1
Posafkorting YT
Voorsetsel by poskode Y
Tydsone UTC -8
Internet-domein .yk.ca

Yukon is een van Kanada se grootste en ylbevolkste provinsies. Die hoofstad en grootste stad van die gebied is Whitehorse. In 2010 het Yukon 'n bevolking van 34 246 mense gehad. Die gebied het 'n oppervlakte van 482 443 km² en is vernoem ná die Yukonrivier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne