Zweli Mkhize | |
Zweli Mkhize in 2011 | |
Minister van Gesondheid
| |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 5 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Aaron Motsoaledi |
Opgevolg deur | Joe Phaahla |
Minister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede
| |
Ampstermyn 28 Februarie 2018 – 29 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Pravin Gordhan |
Opgevolg deur | David van Rooyen |
Tesourier-generaal van die African National Congress
| |
Ampstermyn 18 Desember 2012 – 18 Desember 2017 | |
Voorafgegaan deur | Mathews Phosa |
Opgevolg deur | Paul Mashatile |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 1 September 2013 | |
Voorafgegaan deur | S'bu Ndebele |
Opgevolg deur | Senzo Mchunu |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Zwelini Lawrence Mkhize 2 Februarie 1956 Pietermaritzburg, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | May Mashego |
Alma mater | Universiteit van Natal |
Zwelini Lawrence Mkhize (gebore 2 Februarie 1956, Willowfontein) is 'n Suid-Afrikaanse dokter en oud-politikus. Hy was vanaf 6 Mei 2009 tot 1 September 2013 die vyfde premier van KwaZulu-Natal en is deur Senzo Mchunu opgevolg. Einde Februarie 2018 is hy deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede benoem.
Op 30 Mei 2019 volg hy dokter Aaron Motsoaledi op as die nasionale Minister van Gesondheid.