2011

2011
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2006 | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | ◄ 2011 ► | 2012 | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2011
Kalenders  
Osama bin Laden oorlede op 2 Mei
Gregoriaanse kalender 2011
MMXI
Ab urbe condita 2764
Armeense kalender 1460

ԹՎ ՌՆԿ

Chinese kalender 4707 – 4708

丁寅 – 戊卯

Ethiopiese kalender 2003 –2004
Hebreeuse kalender 5771 – 5772
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2066 – 2067
- Shaka Samvat 1933 – 1934
Irannese kalender 1389 –1390
Islamitiese kalender 1432 –1432


Die jaar 2011 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 21ste eeu n.C en die 2de jaar van die dekade 2010’s. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die Verenigde Nasies het 2011 verklaar as die Internasionale Jaar van Woude.[1]

  1. "United Nations Observances" (in Engels). Verenigde Nasies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2011. Besoek op 30 November 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne