2014

2014
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | ◄ 2014 ► | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2014
Kalenders  
Die Krim (swart)
Gregoriaanse kalender 2014
MMXIV
Ab urbe condita 2767
Armeense kalender 1463

ԹՎ ՌՆԿԳ

Chinese kalender 4710 – 4711

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender 2006 –2007
Hebreeuse kalender 5774 – 5775
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2069 – 2070
- Shaka Samvat 1936 – 1937
Irannese kalender 1392 –1393
Islamitiese kalender 1436 –1436


Die jaar 2014 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 14de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die Verenigde Nasies het 2014 as die internasionale jaar van familieboerdery en kristallografie verklaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne