.al

Vlag van Albanië
Vlag van Albanië

.al is die agtervoegsel van domeinname in Albanië.

.al-domeinname word deur die Telecommunications Regulatory Authority of Albania uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'al'.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne