Search wikipedia

10 results found for: “Facebook”.

Request time (Page generated in 0.4989 seconds.)

Facebook

Facebook is die wêreld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf. Teen Oktober 2012 het dit meer as een miljard gebruikers gehad, en meer as die...

Last Update: 2021-12-19T02:55:21Z Word Count : 478

View Rich Text Page View Plain Text Page

Mark Zuckerberg

mede-stigter van die sosiale netwerk Facebook. Hy is van Joodse afkoms. Pilkington, Ed (10 Maart 2011). "Forbes rich list: Facebook six stake their claims". The...

Last Update: 2023-11-27T13:40:20Z Word Count : 158

View Rich Text Page View Plain Text Page

Instagram

met hul volgelinge of met die publiek te deel. Instagram is deel van die Facebook-onderneming. Die foto's en video's kan digitaal gefiltreer en op die sosiale...

Last Update: 2024-04-16T11:18:57Z Word Count : 919

View Rich Text Page View Plain Text Page

Twitter

van 1 382 persent gehad en Zimbio het 240 persent behaal, gevolg deur Facebook met 'n toename van 228 persent. Vanaf 5 April 2022 is die grootste aandeelhouer...

Last Update: 2023-11-07T22:54:49Z Word Count : 739

View Rich Text Page View Plain Text Page

Libra (kriptogeldeenheid)

geldeenheid wat voorgestel word deur die Amerikaanse sosialemediakonglomeraat Facebook. Die projek, geldeenheid en transaksies sal bestuur word en oorgelaat word...

Last Update: 2021-08-29T04:15:42Z Word Count : 2056

View Rich Text Page View Plain Text Page

Eloffsdal

Opvoedkundige Uitgewery Ltd. "Subplek Eloffsdal". Sensus 2011. Mootvallei se Facebook-groep. Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs...

Last Update: 2017-06-16T13:26:00Z Word Count : 156

View Rich Text Page View Plain Text Page

B.P.J. Erasmus

kerse van Magriet” Verba Nova Philipstown Eerste druk 2006 Facebook: https://af-za.facebook.com/afrikaner.geskiedenis/posts/407687556065298 Barendse, Joan-Mari...

Last Update: 2021-02-11T09:54:06Z Word Count : 703

View Rich Text Page View Plain Text Page

WhatsApp

View, Kalifornië. Die maatskappy het 55 werknemers en is oorgeneem deur Facebook, Inc., wat sy verkryging van WhatsApp, Inc. vir $19,3 miljard op 19 Februarie...

Last Update: 2020-06-28T20:02:25Z Word Count : 409

View Rich Text Page View Plain Text Page

Myspace

2008 het Myspace en Facebook 115 miljoen maandelikse besoekers bereik, maar Myspace het verloor teen die nuut opkomende Facebook in terme van globale...

Last Update: 2024-01-03T07:02:51Z Word Count : 827

View Rich Text Page View Plain Text Page

LitNet

(af) LitNet se amptelike webwerf (af) LitNet Akademies (af) LitNet op Facebook Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit...

Last Update: 2022-04-29T13:02:25Z Word Count : 173

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Facebook

Facebook is die wêreld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf. Teen Oktober 2012 het dit meer as een miljard gebruikers gehad, en meer as die helfte van hulle gebruik die mobiele weergawe van die webblad. Facebook is in meer as twintig tale beskikbaar, waaronder Afrikaans. Die gebruik van Facebook is gratis. Nadat 'n gebruiker geregistreer is mag hy 'n persoonlike profiel skep, ander mense bevriend en boodskappe uitwissel. Daar is ook 'n reeks toepassings, soos byvoorbeeld speletjies of nuusartikels, waarvoor 'n gebruiker kan inteken. Facebook het beweer dat dit meer as 2,3 miljard maandelikse aktiewe gebruikers teen Desember 2018 gehad het.


From Wikipedia, the free encyclopedia.

Developed by Nelliwinne