Eloffsdal

Eloffsdal
Eloffsdal is in Gauteng
Eloffsdal
Eloffsdal
 Eloffsdal se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°39′40″S 28°11′33″O / 25.66111°S 28.19250°O / -25.66111; 28.19250Koördinate: 25°39′40″S 28°11′33″O / 25.66111°S 28.19250°O / -25.66111; 28.19250
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
HoofplekPretoria
Oppervlak
 • Totaal0,79 km2 (0,31 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 663
 • Digtheid3 371/km2 (8 730/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense79,3%
 • Indiërs/Asiërs0,8%
 • Bruin mense1,9%
 • Swart mense17,3%
 • Ander0,7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 74,2%
 • Engels 10,8%
 • Noord-Sotho 4,6%
 • Tswana 2,3%
 • Ander 8,1%

Eloffsdal is 'n woonbuurt van Pretoria, sowat 4 km noord van Kerkplein. Die oorspronklike dorpsgebied is aangelê op die oostelike gedeelte van die plaas Daspoort, wat pres. Paul Kruger se skoonseun F.C. (Ryk Freek) Eloff en dié se vrou, Elsie Eloff-Kruger, in 1896 gekoop het en wat na hom genoem is.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Eloffsdal". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne