.aq

.aq is die agtervoegsel van domeinname in Antarktika.

.aq-domeinname is bedoel vir organisasies wat in Antarktika werk of wat die vasteland bevorder. Die domein word deur Peter Mott van Mott & Associates in Auckland, Nieu-Seeland beheer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne