.es

.es is die agtervoegsel van domeinname vir Spanje.

Hierdie .es-domeinname word deur ESNIC uitgegee, wat ook aanspreeklik is vir die topvlak-domein 'es'.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne