Aambeeld

Yster word op 'n aambeeld gesmee.
'n Klein aambeeld.

'n Aambeeld is 'n stuk gereedskap. Dit bestaan uit 'n swaar metaalblok op 'n voetstuk wat gewoonlik van gietstaal gemaak word. Grofsmede gebruik ‘n aambeeld deur ’n ander stuk metaal daarop te plaas en dié in die verlangde vorm te smee.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne