Aandeel

'n Aandeel is die eiendomstitel van enige onderneming, alhoewel daar meer spesifiek na die eiendomstitel van maatskappye verwys word.. Die besitters van die aandele van 'n onderneming word saam die aandeelhouers genoem en is gesamentlik die eienaars van die onderneming. Aandele het deurgaans geen vervaldatum nie en is 'n belangrike manier waarop ondernemings beleggingskapitaal verkry.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne