Ad-Durhan

الدخان
  Soera 44 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Ad-Durhan
Transliterasie Ad-Doegaan
In Afrikaans "Die Misnewel"
Deel 25
Ajat 59

Ad-Durhan (Arabies: الدخان, "Die Misnewel") is die 44ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 59 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Dit begin met die allegoriese letters (muqatta'at) Gaa-Miem. Die hoofstuk is genoem na die misnewel wat in vers 10 voorkom.

In vers 37 word die volk van "Toebba" genoem; dit word vertolk as die mense van Skeba.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne