Antioquia

Antioquia is 'n departement in die noordooste van Colombia. Die departement het ongeveer 5,3 miljoen inwoners wat antioqueño genoem word. Die hoofstad is Medellín. Die goewerneur is Aníbal Gaviria Correa.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne