Ardingly

Ardingly
St. Peter's Church of England, Ardingly
St. Peter's Church of England, Ardingly
Ardingly is in Engeland
Ardingly
Ardingly
Koördinate: 51°02′53″N 00°4′41″W / 51.04806°N 0.07806°W / 51.04806; -0.07806
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Vlag van Engeland Engeland
StreekSuidoos-Engeland
Shire CountyWes-Sussex
Shire DistrikMidde-Sussex
Gestig in14de eeu
Oppervlak
 • Totaal16,09 km2 (6,21 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 833
 • Digtheid114/km2 (300/vk. myl)
Tydsone+0
Poskodedistrik
RH
Skakelkodes01444
WebwerfArdingly Parish Council

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

'n Straattoneel in Ardingly

Ardingly (uitgespreek / ɑrdɪŋlaɪ / AR-ding-lye) is 'n dorp en die burgerlike nedersetting in die "High Weald Area of Outstanding Natural Beauty" (buitengewone natuurskoonheid) ongeveer 5.6 km noord van Haywards Heath in die Middel-Sussex-distrik van die historiese Wes-Sussex, Engeland. Die dorp is ongeveer 53 km suid van Londen, 10 km suid-suidwes van Oos-Grinstead, 10.5 km suidoos van Crawley, 23 km noord van Brighton en 53 km oos-noordoos van die landelike dorp van Hester.

Daar is in 1396 melding gemaak van 'n plek gespel as Ertlyngeleghe, wat kan verwys na Ardingly.

Die dorp is op die B2028 pad. Die nedersetting het 'n oppervlakte van 1 608 hektaar (3 974 akker). Die 2001-sensus het 1 833 mense in 627 huishoudings aangeteken, van wie 830 ekonomies aktief was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne