As-Saffat

الصافات
  Soera 37 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies As-Sâffât
In Afrikaans "Hulle Wat In
Rye Georden Is"
Deel 23
Ajat 182

As-Sâffât (Arabies: الصافات, "Hulle Wat In Rye Georden Is") is die 37ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 182 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne