Bandopnemer

'n Bandopnemer van die Duitse vervaardiger Nordmende
Sony TC-630-bandopnemer

'n Bandopnemer is 'n elektriese oudioapparaat wat analoë klankgegewens kan stoor en weergee. Bandopnemers gebruik 'n spesiale band, wat van papier, staal of plastiek gemaak en van 'n laag magnetiese stowwe soos ysteroksied, spesiale metaaloksiede of suiwer ysterpoeier voorsien is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne