Baronet

‘n Baronet is ‘n erflike eretitel wat deur die Britse kroon aan ‘n verdienstelike onderdaan en sy nageslag toegeken word. In status is so ‘n persoon laer as ‘n baron, maar hoër as ‘n ridder.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne