Biskop

In die Katolieke, Anglikaanse en Ortodokse Kerk is biskoppe die opvolgers in gesag van die twaalf Apostels. [1]

Biskop met myter, staf en ring
Biskop met myter, staf en ring
  1. Van Heerden, M. (2008) Biskop in Christelike Kern-Ensiklopedie, Lux Verbi, Durbanville. P. 117

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne