Darkthrone

Darkthrone
Agtergrondinligting
OorsprongNoorweë
GenresBlack metal, Death Metal, blackened crust
Jare aktief1986–nou
EtikettePeaceville, Moonfog
AssosiasiesIsengard, Neptune Towers

Darkthrone is 'n black metal-musiekgroep van Kolbotn, Noorweë. Die groep is in 1986 gestig as 'n death metal-musiekgroep met die naam Black Death. In 1991 het die groep begin om black metal-musiek te speel en is saam met Bathory en Celtic Frost een van die toonaangewende groepe in die Noorse blackmetal-toneel geword.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne