Filter

Oliefilter met papier sigbaar aan die binnekant

'n Filter is 'n toestel waarmee growwe deeltjies of onsuiwerhede in 'n medium, soos byvoorbeeld vaste deeltjies in vloeistowwe of gasse, opgevang word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne