Fosfor

silikonfosforswawel
N
P
As  
 
 
Fosfor in die periodieke tabel
General
Naam, Simbool, Getal Fosfor, P, 15
Chemiese reeks Nie-metale
Groep, Periode, Blok 15 (VA), 3 , p
Digtheid, Hardheid 1823 kg/m3 , Geen Inligting
Voorkoms kleurloos/rooi/silwerig wit
Atoomeienskappe
Atoomgewig 30.973761 ame
Atoomradius (ber.) 100 (98) pm
Kovalente radius 106 pm
Van der Waals radius 180 pm
Elektron konfigurasie [Ne]3s2 3p3
e e per energievlak 2, 8, 5
Oksidasietoestande (Oksied) ±3, 5, 4 (swak suur)
Kristalstruktuur monoklinies
Fisiese eienskappe
Toestand van materie Vastestof
Smeltpunt 317.3 K (44.15 °C)
Kookpunt 550 K (276.85 °C)
Molêre volume 17.02 ×10−6 m3/mol
Verdampingswarmte 12.129 kJ/mol
Smeltingswarmte 0.657 kJ/mol
Dampdruk 20.8 Pa teen 294 K
Spoed van klank Geen Data
Algemeen
Elektronegatiwiteit 2.19 (Pauling skaal)
Spesifieke warmtekapasiteit 769 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë 1.0 10−9/(m·ohm)
Termiese geleidingsvermoë 0.235 W/(m*K)
1ste ionisasie potensiaal 1011.8 kJ/mol
2de ionisasie potensiaal 1907 kJ/mol
3de ionisasie potensiaal 2914.1 kJ/mol
4de ionisasie potensiaal 4963.6 kJ/mol
5de ionisasie potensiaal 6273.9 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV Langste t½ is 25.34 d (P-33)
31P 100% P is stabiel met 16 neutrone
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.

Fosfor (Latyn: Phosforum), is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool P en atoomgetal van 15.

Fosfor is 'n multivalente, nie-metaal van die stikstofgroep en word dikwels gevind in anorganiese fosfaatrotse asook in alle lewende selle. Vanweë sy hoë reaktiwiteit, word dit nooit in die vrye onverbonde vorm in die natuur gevind nie. Dit straal 'n effense gloed uit wanneer dit aan suurstof blootgestel word en kom in verskillende allotropiese vorms voor. Fosfor is 'n noodsaaklike element vir alle lewende organismes. Die belangrikste kommersiële gebruik van fosfor is vir die vervaardiging van kunsmis. Dit word ook gebruik in die maak van plofstowwe, vuurhoutjies, vuurwerke, insekdoders, tandepasta en skoonmaakmiddels.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne