Gewerweldes

Vertebrata
Tydperk: 540–0 m. jaar gelede
Individuele organismes van elk van die hoofgroepe van vertebrata.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Vertebrata
Vereenvoudigde groepering

Gewerwelde diere of werweldiere (Vertebrata) is 'n groep diere wat 'n werwelkolom ontwikkel het. Alle diere wat nie gewerwelde diere is nie, word onder die versamelnaam ongewerwelde diere geken.

Die hoofgroepe van die moderne gewerweldes is:

Gewerweldes is 'n deel van die rugstringdiere (Chordata). Hierdie diere het 'n rugmurgstring. Dit is 'n buigsame, staafvormig orgaan waaruit daar in die verloop van evolusie 'n werwelkolom ontwikkel het. 'n Belangrike onderverdeling ná Chordata is diere sonder, en diere met 'n skedel. Die gewerwelde diere is saam met die slymprikke diere met 'n skedel (Craniata).

Chordata

Lansetvissies




Manteldiere


Craniata

slymprikke


Vertebrata

gewerweldes






From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne