Heksachord

'n Heksachord is 'n reeks van ses opeenvolgende tone.

Die begrip van ses tone met 'n halftoon in die middel is reeds deur Hucbald in die 9e eeu beskryf, maar dit was in Guido van Arezzo se musiekteorie uit die elfde eeu waarin dit 'n sleutelrol begin speel het.[1] Dit het so tot in die 19de eeu gebly.

  1. "Hexachords, solmization, and musica ficta medieval.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 3 Junie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne