Hertagtiges

Hertagtiges
Tydperk: Vroeë Oligoseen – hede 30–0 m. jaar gelede
Ook bekend as: Takbokke
’n Paar lede van die familie Cervidae (kloksgewys van links bo): edelhert, sikahert, barasingahert, rendier en witsterthert.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Artiodactyla
Familie: Cervidae
(Goldfuss, 1820)
Die habitat van die Hertagtiges.
Die habitat van die Hertagtiges.
Subfamilies

Capreolinae
Cervinae

Die Hertagtiges is herkouende soogdiere van die familie Cervidae. Spesies sluit in die rendier (kariboe), witsterthert, Amerikaanse elk, Amerikaanse eland, edelhert, damhert en reebok. Hulle word ook herte of takbokke genoem. Ramme van feitlik alle spesies skud jaarliks hul gewei (horings) af en groei nuwes.

Die familie word onderverdeel in twee subfamilies, Capreolinae en Cervinae, wat elk weer in twee tribusse verdeel word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne