Historikus

Herodotus was 'n Griekse historikus van die 5e eeu v.C. en een van die vroegste historici wie se werke behoue gebly het.

'n Historikus of geskiedkundige is 'n persoon wat die verlede navors, bestudeer en daaroor skryf, en as 'n deskundige op die gebied beskou word.[1]

  1. "Historian" (in Engels). Wordnetweb.princeton.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2018. Besoek op 27 Junie 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne