Juilliard-skool

Juilliard-skool

Gestig:1905
Tipe:Privaat (konservatorium)
President:Damian Woetzel
Studentetal:Ongeveer 850 kollegestudente, ongeveer 290 voor-kollegestudente
Ligging:New York
Kampus:Stedelik
Die Alice Tully-saal
Die Juilliard-skool

Die Juilliard-skool (/ˈliɑːrd/) is 'n privaat konservatorium vir die uitvoerende kunste wat in New York geleë is. Dit is in 1905 gestig en voorsien opleiding aan nagenoeg 850 voorgraadse- en nagraadse studente in dans, drama en musiek. Dit word wyd gereken as een van die voorste drama-, musiek- en dansskole, met sommige van die mees gesogte kunsteprogramme.[1][2][3]

  1. "Still 'best reputation' for Juilliard at 100". The Washington Times. Besoek op 15 September 2013.
  2. Frank Rich (2003). Juilliard. Harry N. Abrams. pp. 10. ISBN 0810935368. Juilliard grew up with both the country and its burgeoning cultural capital of New York to become an internationally recognized synonym for the pinnacle of artistic achievement.
  3. "The Top 25 Drama Schools in the World". The Hollywood Reporter. Besoek op 15 September 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne