Kalium

Kalium
Na
K
Rb  
 
 
Kalium in die periodieke tabel
Algemeen
Naam, Simbool, Getal Kalium, K, 19
Chemiese reeks alkalimetale
Groep, Periode, Blok 1 (IA), 4 , s
Digtheid, Hardheid 856 kg/m3, 0.4
Voorkoms silwerig-wit
Atoomeienskappe
Atoomgewig 39.0983 ame
Atoomradius (ber.) 220 (243) pm
Kovalente radius 196 pm
van der Waals radius 275 pm
Elektronkonfigurasie [Ar]4s1
e e per energievlak 2, 8, 8, 1
Oksidasietoestande (Oksied) 1 (sterk basis)
Kristalstruktuur kubies liggaamsgesentreerd
Ruimtegroep Im3m  nommer: 229
Strukturbericht-kode A2
Fisiese eienskappe
Toestand van materie vastestof
Smeltpunt 336,53 K (63,38 °C)
Kookpunt 1032 K (758,85 °C)
Molêre volume 45,94 ×10−6 m3/mol
Verdampingswarmte 79,87 kJ/mol
Smeltingswarmte 2,334 kJ/mol
Dampdruk 1,06×10−4 Pa
Spoed van klank 2000 m/s teen 293,15 K
Diverse
Elektronegatiwiteit 0,82 (Pauling skaal)
Spesifieke warmtekapasiteit 757 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë 13,9 106/(m·ohm)
Termiese geleidingsvermoë 102,4 W/(m*K)
1ste ionisasiepotensiaal 18,8 kJ/mol
2de ionisasiepotensiaal 3052 kJ/mol
3de ionisasiepotensiaal 4420 kJ/mol
4de ionisasiepotensiaal 5877 kJ/mol
5de ionisasiepotensiaal 7975 kJ/mol
6de ionisasiepotensiaal 9590 kJ/mol
7de ionisasiepotensiaal 11343 kJ/mol
8ste ionisasiepotensiaal 14944 kJ/mol
9de ionisasiepotensiaal 16963,7 kJ/mol
10de ionisasiepotensiaal 48610 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV halfleeftyd VM VE MeV
[nie SI]
VP
39K 93.26% K is stabiel met 20 neutrone
40K 0,012% 1,277 E9 j β-
ε
1,311
1.505
40Ca
40Ar
41K 6,73% K is stabiel met 22 neutrone
SI eenhede en STD word gebruik tensy anders vermeld.

Kalium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool K en atoomgetal van 19. Dit is 'n sagte, silwerwit metaalagtige alkalimetaal wat natuurlik in verbinding met ander elemente voorkom in seewater en baie ander minerale. Dit oksideer vinnig in lug, is baie reaktief, veral in water, met sy chemiese eienskappe baie soortgelyk aan dié van natrium.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne