Katabolisme

Schematical diagram

Katabolisme is die stel metaboliese bane wat molekules in kleiner eenhede afbreek wat óf geoksideer word om energie vry te stel óf in ander anaboliese reaksies gebruik word.[1]

  1. de Bolster, M.W.G. (1997). "Glossary of Terms Used in Bioinorganic Chemistry: Catabolism". International Union of Pure and Applied Chemistry. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2017. Besoek op 30 Oktober 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne