Krimoorlog

Krimoorlog
Deel van die Ottomaanse oorloë in Europa en die Russies-Turkse oorloë

Duitse Kaart van die Krimskiereiland in 1888.
Datum Oktober 1853 - Februarie 1856
Ligging Krimskiereiland, Kaukasus, Balkan, Swartsee, Oossee, Witsee, Verre-Ooste
Resultaat Geallieerde oorwinning, Verdrag van Parys
Strydende partye
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Koninkryk Sardinië
Russiese Ryk
Aanvoerders
Vlag van Frankryk Napoleon III

Vlag van Frankryk Jacques Leroy de Saint Arnaud
Vlag van Frankryk Maréchal Canrobert
Vlag van Frankryk Aimable Pélissier
Vlag van Frankryk François Achille Bazaine
Vlag van Frankryk Patrice de Mac-Mahon
Vlag van Verenigde Koninkryk Victoria
Vlag van Verenigde Koninkryk Earl of Aberdeen
Vlag van Verenigde Koninkryk Lord Raglan
Vlag van Verenigde Koninkryk Sir James Simpson
Vlag van Verenigde Koninkryk Sir William Codrington
Vlag van Ottomaanse Ryk Omar Pasha
Vlag van Ottomaanse Ryk İskender Pasha
Victor Emmanuel II
Alfonso La Màrmora

Nikolaas I

Aleksander II
Prins Mensjikof
Pavel Nakhimof (†)
Wasili Zavoyko
Nikolai Murawyof
Jewfimi Putjatin
Wladimir Istomin (†)
Graaf Tolstoi

Sterkte
Totaal: 1 000 000

Vlag van Frankryk 400 000
Vlag van Ottomaanse Ryk 300 000
Vlag van Verenigde Koninkryk 250 000
15 000[1]

Totaal: 720 000

700 000[2]
Vlag van Griekeland 1 000 Griekse legion

Ongevalle en verliese
Totaal: 300 000–375 000 gesneuweldes[3]

Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
Totaal gesneuweldes skatting 95 000[4]–175 300[2]

Vlag van Frankryk Franse Ryk
Totaal gesneuweldes: 95 000[3]–100 000[4] waarvan:
10 240–30 000[4] gesneuwel;
20 000 dood deur wonde;
ca. 60 000–70 000[4] dood deur siektes

Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Totaal gesneuweldes: 21 097–22 000[4] waarvan:
2 755–6 000[4] gesneuwel;
2 019 dood deur wonde;
16 000[4]–16 323 dood deur siektes

Koninkryk Sardinië
2 050 gesneuweldes[5]

Totaal: 143 000 gesneuweldes:
25 000 gesneuwel
16 000 dood deur wonde
omstreeks 89 000 dood deur siektes[6]

Die Krimoorlog is deur die Verenigde Koninkryk, Frankryk, die Koninkryk Sardinië en die Ottomaanse Ryk teen die Russiese Ryk gevoer op die Krimskiereiland vanaf Oktober 1853 tot Februarie 1856.

Die Russiese tsaar Nikolaas I wou die beskermheer van die heilige plekke van Palestina word en het Moldowa en Wallachye in 1853 beset. Die Verenigde Koninkryk en Frankryk het gevrees dat Rusland 'n rol gaan speel in die Middellandse See en het Turkye gehelp. Die bondgenote het Sewastopol op die Krim aangeval en ingeneem.

Nadat Alexander II tsaar geword het, het onderhandelings begin wat tot die vrede van Parys van 1856 gelei het.

Die oorlog het bekend geword deur die rol van Florence Nightingale.

  1. (en) Arnold, Guy (2002). Historical Dictionary of the Crimean War. Scarecrow Press.
  2. 2,0 2,1 (ru) Военная Энциклопедия, М., Воениздат 1999, т.4, стр.315
  3. 3,0 3,1 "Napoleon III, Pierre Milza, Perrin edition, 2004" (in Frans). 5 Februarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2017.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 4,5 4,6 (en) The War Chronicles: From Flintlocks to Machine Guns: A Global Reference of ... , Joseph Cummins, 2009, bl. 100
  5. (en) Sweetman, John (2001). Crimean War, Essential Histories 2. Osprey. ISBN 1-84176-186-9.
  6. (en) Sien: Zayonchkovski (1913), "Northern War"

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne