Ladinium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Jura Vroeg Hettangium jonger
Trias Laat Rhaetium 201,3–208,5
Norium 208,5–~228
Karnium ~228–~235
Middel Ladinium ~235–~242
Anisium ~242–247,2
Vroeg Olenekium 247,2–251,2
Indusium 251,2–252,2
Perm Lopingium Changhsingium ouer
Die verdeling van die Trias (IKS).

Die Ladinium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias (serie/epog Middel-Trias). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 242 tot 235 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Anisium en gevolg deur die Karnium.

  1. Gradstein et al. (2012); volgens Brack et al. (2005) van 241 tot 235 miljoen jaar

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne